fbpx

Is jy raadop vir konstante kragonderbrekings en stygende elektrisieteits-rekeninge?

Kontak Power Africa vir jou gratis alternatiewe-krag-oplossings-kwotasie.
Verwys ‘n voornemende kliënt na ons en ons vergoed U met ‘n verwysingsfooi van R1000.00

Power Africa bied BETROUBARE SONKRAG en ander alternatiewe energie-oplossings in Suid-Afrika.

Hoe om R1000

verwysing beloning te kry:

Ons gebruik u inligting om u te kontak oor ons alternatiewe energie pakkette.
Gaan gerus deur ons Privaatheidsbeleid:
https://power-africa.co.za/privacy-policy
B’s & V’s geld.

Om vir die verwysingsfooi in aanmerking te kom deur die verwyser, geld die volgende voorwaardes:

  • Die verwysings persoon se besonderhede moet voltooi wees op die vorm
  • Die voornemende kliënt wat verwys was het een van ons sonkrag sisteme van 5kW en groter geinstalleer
  • Die voornemende kliënt se installasie is ten volle betaal
  • Die verwysingspromosie is geldig vanaf 1 Julie 2023

Vir meer inligting oor Power-Africa, besoek gerus ons tuisblad: